’n Versameling Afrikaanse Psalms, Skrifliedere en aanbiddingsmusiek deur Straatlig Stories. Liedere van geloof, hoop, gebed en bemoediging, gegrond in die Woord van God.